Értékelés:
Kiadva: 21.04.2004.
Nyelv : Angol
Szint: Középiskola
Irodalom:
Referenciák: Nincs használatban
  • Esszék '[Afrikaans] Die klank van stilte', 1.
KivonatZsugorodni

Dit is verbasend hoe jy direk na my hart kan gesels. Sonder om net een woord te sê, kan jy alles verander, en die hele wêreld kan vir my beter lyk. Die hemel is blouer, die lug is fris, en alles voel wonderlik. Ek probeer, en probeer, maar ek kan nooit verduidelik wat ek kan hoor en voel as jy niks sê nie.
Ek kan die glimlag op jou gesig sien, en dit sê alles. Daardie glimlag is een van waarde vriendskap. Ek weet dat jy het my nodig, en dat jy nooit sonder my kon leef nie. Daar is 'n waarheid in jou oë wat sê dat jy nooit weg sal gaan nie, en dat…

Küldés e-mailben

Az Ön neve:

Adja meg az e-mail-címet, amelyen meg szeretné kapni a linket:

Üdv!
{Your name} szerint érdemes lehet megtekinteni ezt a dokumentumot az eKönyvtárban „[Afrikaans] Die klank van stilte”.

A dokumentumra mutató link:
https://www.ekonyvtar.eu/w/476246

Küldés

E-mail elküldve