• Bespreek dir belangrikheid van internasionale handel en hoe dit wereld marke en ekonomiee affekteur

     

    Esszék2 Közgazdaságtan

Értékelés:
Kiadva: 11.05.2002.
Nyelv : Afrikaans
Szint: Középiskola
Irodalom:
Referenciák: Nincs használatban
  • Esszék 'Bespreek dir belangrikheid van internasionale handel en hoe dit wereld marke en ', 1.
  • Esszék 'Bespreek dir belangrikheid van internasionale handel en hoe dit wereld marke en ', 2.
KivonatZsugorodni

INLEIDING:
Internasionale Handel is die verruiling van goedere of dienste tussen nasies. "Goedere" kan gedefineer word as finale produkte, intemidere goedere (wat gebruik word om ander produkte te vervaardig), of onverwerkte materiale soos minerale ens. Internasionale handel verruiling stel 'n land in staat om te spesialiseer in die produkte wat dit die goedkoopste en produktiefste kan produseer, en om die surplusse te verkoop wat vervaardig word. Handel stel 'n land ook in staat om meer te verbruik as wat dit kon vervaardig as wat dit sou kon verbruik as dit net sy eie hulpbronne gehad het. Handel moedig ekonomiese ontwikkeling aan deur die vergrooting van die mark waar produkte kan verkoop word. Handel was nog altyd die grootste bepalende faktor agter die ekonomiese verhoudings tussen nasies; dit is 'n meeting van nasionale sterkte.
AGTERGROND VAN INTERNASIONALE HANDEL:
Al was internasionale handel nog altyd 'n belangrike deel van vroee ekonomiee het dit 'n nuwe belangrikheid aan geneem na die 1500's met die stigting van heerskappy en kolonies deur die Europese nasies het handel deel geword van die regeringsbeleid.…

A szerző megjegyzéseBővíteni
Küldés e-mailben

Az Ön neve:

Adja meg az e-mail-címet, amelyen meg szeretné kapni a linket:

Üdv!
{Your name} szerint érdemes lehet megtekinteni ezt a dokumentumot az eKönyvtárban „Bespreek dir belangrikheid van internasionale handel en hoe dit wereld marke en ekonomiee affekteur”.

A dokumentumra mutató link:
https://www.ekonyvtar.eu/w/228895

Küldés

E-mail elküldve