• Skooluniforms. Gee jou opinie oor die voor - en nadele van gereguleerde skooldrag.

     

    Esszék1 Pedagógia

Értékelés:
Kiadva: 29.05.2005.
Nyelv : Afrikaans
Szint: Középiskola
Irodalom:
Referenciák: Nincs használatban
  • Esszék 'Skooluniforms. Gee jou opinie oor die voor - en nadele van gereguleerde skooldra', 1.
KivonatZsugorodni

Die onderwerp van skooluniforms is 'n belangrike onderwerp vir baie leerlinge en hulle ouers. 'n Skooluniform kan 'n leerling beinvloed nie net ten opsigte van sy skoolwerk nie maar ook ten opsigte van hoe ander mense hulle sien. Daarom is die onderwerp baie belangrik, nie net vir die leerling nie, maar ook vir die ouers.
Is skooluniforms nodig in 'n skool-omgewing? Deesdae dink baie mense dat skooluniforms onnodig is want dit het geen waarde as 'n onderwyshulpmiddel nie terwyl die oorgrote meerderheid van leerlinge nie van uniforms hou nie. …

A szerző megjegyzéseBővíteni
Küldés e-mailben

Az Ön neve:

Adja meg az e-mail-címet, amelyen meg szeretné kapni a linket:

Üdv!
{Your name} szerint érdemes lehet megtekinteni ezt a dokumentumot az eKönyvtárban „Skooluniforms. Gee jou opinie oor die voor - en nadele van gereguleerde skooldrag.”.

A dokumentumra mutató link:
https://www.ekonyvtar.eu/w/197148

Küldés

E-mail elküldve